Agterstand met visums dalk teen Kersfees opgeklaar

As Suid-Afrika ‘n bykomende 11 000 werknemers met skaars en kritieke vaardighede per jaar hierheen kan lok, kan dit 1,2% by die jaarlikse BBP-groei voeg, sê dr. Leon Schreiber, minister van binnelandse sake.